Mei 2012 - In hierdie uitgawe:
Die Vakansiehuis Wat Gedeel Word – Uitdagings Vir Gesamentlike Eienaars!
‘n Tipiese dispuut
Wanneer kan mens ‘n solvente maatskappy likwideer?
Die minderheidsaandeelhouers speel tweede viool
Vastetermynkontrakte – Wees Bedag Op Die Volgende!
Eis vir onbillike ontslag – Werknemers en werkgewers
Nog ‘n vraag – kan ‘n werknemer aandring op ‘n permanente aanstelling?
Dink weer voordat jy as werknemer ‘n aanbod van die hand wys!
Ondernemingsredding – Watter Maatskappye Sal Kwalifiseer?
Risiko vir maatskappydirekteure!
Besluite, besluite : Hoe siek is die maatskappy?
Opgawe Van Inkomste – Sperdatum Verleng
Belastingbedrog : Howe Bly Streng
Die misdaad
Die vonnis
|